Saturday, 26 April 2008

The Best of England ...

























We went to Leeds Castle again a few weeks ago. It's nice because if you pay once you can go as many times as you want in a year.

The grounds are beautiful with lakes, birds, aviary, huge playground, dog collar museum?, gardens - and that's not even the castle itself.






The pictures of the ugly castle is Corfe Castle in Dorset (where we went last weekend), its used to be a huge castle on a hill destroyed in some battle. Gorgeous scenery, especially the cows on the way!



The glass window and the building the hotel we stayed at, the Durley Hall Hotel, built in 1891 (which is quite young here). The kids also enjoyed swimming and at night we locked them in the room and tried to have romantic dinners in the hotel. This was just slightly disturbed by Mieke phoning me at reception the whole time (Silke is playing with glasses (only my sunglasses) )and then by the old people next door telling us our kids were running around on the landing (why do we always end up with old snooty neighbours wherever we go?). But we still had lovely three course meals with wine which were great!!




We also visited Monkey World, a monkey sanctuary, which the kids enjoyed very much.



Today (weekend at home) was a really beautiful day, we went for a walk and a picnic at the river, then just came home and sat outside in our garden with the children running around and playing while its still light at 7pm.

No fear. No what ifs. Just the beautiful light and the birds singing and freedom and safety.

Which at the end of the day is most important - isn't it?

Sunday, 20 April 2008

Silke's 2nd Birthday


http://picasaweb.google.co.uk/claudinenel/SilkeS2ndBirthday?
authkey=rsB7e91FCp8



Silke had a wonderful day at her party. She loved seeing all her other two year old friends and was probably wondering why they were there. She only realized it was for her when we brough her In the Night Garden Cake and started singing Happy Birthday!!

She is such a happy brave lovable and active baby who adores her sister.

Sy sing happy birthday en scooby doo en row your boat en Barney. Sy praat nie baie duidelik nie maar sy praat baie. Veral engels - haar favourites is: 'Go away' en 'Stoppit' en 'Sweetie, Sweetie'. As dit nie werk nie try sy: 'Syntjie' (rosyntjie). Sy is baie beleefd en se altyd 'thank you' en 'see you later!' (sien wat ek bedoel met die engels!!) As ek haar vra hoe oud sy is se sy 'twee' en sy hou vyf vingers uit. Sy begin nou uitfigure om een vinger van elke hand te wys!!

Kyk hierbo is die fotos van haar birthday!!

Wednesday, 9 April 2008

Daar is 'n land by die see... / There is a land by the sea...








'Daar is 'n land by die see wat jou alles kan gee,




Ja dit is 'n land wat jou vreugde bring,




Bo van die berge tot in die vallei,




Dis die land vir my...'




We went to Betties Bay to visit our family and to enjoy being back in South Africa. And we did. It was amazing. My children walked barefoot and wore little sundresses. We drank too much wine and ate too much of everything nice and spoke Afrikaans to everyone for the two weeks we were there. But the photos say it all.






Saturday, 22 March 2008

Lawwigheid in die nuwe huis - November 2007








Hier is ons by die nuwe huis - let wel die netjiese fotos was voor ons ingetrek het.
Mieke en Silke met skoenlappervangnette oor hulle koppe en Silke se borsvoed manewales - o wee, die kind is amper twee!!
In elk geval ons huis (of ons helfte van die huis - ons semi-detached wat beteken ons is vas aan 'n ander huis) is vrek klein, maar die tuin en die loft maak op vir die gebrek aan spasie. Alhoewel ons nou nog nie veel tyd in die tuin spandeer nie. Dis tog lekker om te sien dis daar. Partykeer trek ek vir Silke warm aan dan laat ek haar bietjie buite rondhol terwyl ek van binne af kyk - sy het defnitief al beter geaklimatiseer as ek. Of dis dalk maar net kinders se aangebore taaiheid wat maak dat hulle nie die koue voel nie.
Werner spandeer weer baie tyd in die loft. Ek dink hy wens hy kan vir hom 'n blyplekkie daar bo maak om weg te kom van al die vroumense af!!
Silke was 'n engel in haar kleuterskool se kerskonsert - wat 'n grap!! Sy lyk dalk soos 'n engeltjie maar stout!

Visit Windsor Castle




After Christmas we visited Windsor Castle with Theresa. We were just in time for the changing of the guards which was quite impressive. The castle was also very nice although we have seen quite a few so far so were not that enthusiastic. The royal doll's house was interesting but the kids obviously would have liked more to have played with them. Athough they did have fun running around.
The castle is situated in the town of Windsor's High Street, so we went shopping and had lunch there. It is a great little town, beautiful with nice shops.
We also drove through Eton to see Eton College, we did not stop but it is impressive and large from the outside.

Eerste Kersfees in Engeland




Kersfees was heel rustig. Theresa (Werner se tannie) het vir ons kom kuier, so ons het bietjie by die Southbank gaan rondloop en Engeland se Nando's ontdek. Wat nicer is as Suid Afrika s'n (uiteindelik iets wat beter is hier).


Die koeldrank en frozen yoghurt is bottomless wat lekker is as jy twee kinders en twee lekkerbekkige ouers het. Kos is baie lekker en die Nando's waar ons was in London was amazingly mooi binne.


Ons was ook by die grootste kosmark in London - die Borough Market - alles en nog wat. Vars eend en bok en vis en ander weird en wonderful goeters en njammie chocolate brownies. Maar baie besig.


Vir Kersdag het ek by Marks & Spencers gaan kitskos koop!! Klaargestopte kalkoen, reg vir die oond, klaargemaakte cranberry en port sous, mikrogolf brussels sprouts, gebakte aartappels - presies net soos die Engelse van hou - en glad nie te sleg nie.


Kinders is natuurlik vreeslik bederf - ek moes opmaak vir die feit dat ons in die vreemde en koue moes kersfees hou!!

Wednesday, 24 October 2007

Kampeervakansie in Frankryk Augustus 2007






































Ons vakansie was fabulous!! Basiese akkommodasie (permanente karavaan) maar die kinders ws in hulle element - slides, swembaddens, speelplekke en die SEE!!





En ons was mal oor Concarneau en Quimper en Mont St. Michel. En natuurlik die SEE!


Dan was daar natuurlik die breton pannekoeke en cider en galletes (franse koekies wat smelt in jou mond) - yum.




En om groceries te koop in 'n Franse supermark is 'n belewenis. Alles is ... wel so Frans. So as jy nie die instruksies op die pakkie cous cous verstaan nie dan kan jy altyd iemand vra... maar raai wat - in Bretagne is die kans dat hulle Engels praat maar skraal. Ons kon darem iemand opspoor - hulle is baie vriendelik en altyd bereid om te help. O ja en geen bruin brood nie. Eintlik geen brood wat lyk soos 'n brood wat ons ken nie, net french loaves en croissants ens. Lekker vir vakansie ja.


Een ding wat waar is van Frankryk - die kos is delicious. Waarookal ons gegaan het, van die vulstasies langs die pad tot die stalletjies wat pannekoek verkoop tot 'n fancy seekosrestaurant - kos is defnitief hulle ding!



En wat lekker is van die kampeerdery is elke karavaan het kinders in, so Mieke het lekker maatjies gemaak en hulle het oor en weer gekuier. En by St. Pair (2de plek in Normandy) het sy 'n franse maatjie gemaak nogal. Waaroor hulle gepraat het weet ek nie...