Showing posts with label snow. Show all posts
Showing posts with label snow. Show all posts

Monday, 9 February 2009

Let it snow let it snow let it STOP!!!!
















Last Monday we woke up to a real winter wonderland. Snow so deep that Silke was walking knee deep in the snow.


No school, no work, but also no trains, no driving anywhere, stuff cancelled....

It was nice for one day but at around day 3 I've had enough. To take Mieke to school I had to drive to the Spectrum, take the bus to town, walk to Sainsbury's, leave the buggy in Sainsbury's and then walk up the hill in snow and ice with Mieke and Silke sliding along!!

This was really exhausting, dangerous and time consuming.

But it was fun on Monday....

Wednesday, 11 April 2007

Pret met die kinders




Hier is ek en Silke in die sneeu buite ons woonstel, dit het haar heel verbaas.






Ons was Natural Science Museum toe in London, amazing met inligting oor alles van insekte tot dinosaurs. Wonderlik maar uitputtend! En baie besig.

Toe daarna nog Harrods toe ons teen daai tyd glad nie waardeer het nie.

Eerste Dae





Hier is ons eerste paar weke in Engeland. Silkie soos 'n eskimo gewrap op 'n dagtrip London toe - dit was vrek koud, Silke & Mieke in haar skoolklere net voor die groot dag, Mieke se skool - Pewley Down Infant School, en sneeu!!!
Die skole lyk almal nie na veel van buite af nie, maar binne is dit baie nice - computers, kreatiewe areas, biblioteek ens. Maar sport is nie hoog op die lys nie, net die seuntjies speel sokker so nou en dan wanneer dit nie reen nie. Meer dikwels seker in die somer. Hulle doen darem weekliks PE en gaan selfs in die vriesende koue uit om te speel. Ek loer dikwels vir hulle oor die muur as ek op pad is dorp toe en hulle speel buite.
Dit was die beste van alles. Dit het al twee keer gesneeu vandat ons hier gekom het, maar dit hou net 'n ruk, so teen middag as Mieke se skool klaar is (drie uur) dan is die sneeu ook weg, wat haar nie baie impress het nie. Maar dit is beautiful... Jammer ek weet nog nie hoe om die foto regop te kry nie.